Ons bied verskeie aktiwiteite en funksies by die skool aan waar ons almal nooi om deel van te wees, sportdag, gholfdag, kaskar en konsert om net 'n paar te noem.
Volledige jaarprogram is beskikbaar vanaf Januarie.
Ons bied
buitemuurste aktiwiteite aan, wat insluit: