Algemene Inligting & Nuus
Kinders vanaf 2 maande tot voorskool (Graad R)
Gekwalifiseerde personeel met ondervinding
Personeel is in noodhulp opgelei
Oop vanaf 6:30 tot 17:30
Halfdag en voldag beskikbaar
Alle etes en verversings is ingesluit
Christelike onderwys
CCTV kameras en kontroleerde toegangshekke
Oop gedurende vakansies
Goed ingerigte speelterreine
Klaskamers beskik oor die nodige opvoedkundige programme en apparaat
Groot ruim klaskamers
2 - 5 Juffrouens per klas
Nuusbriewe:
SPYSKAART
WEEK 1
MAANDAG
OGGEND
TEE
MIDDAG
15:00
Mieliepap
Vrugte
Maalvleis en rys met groente
Babas – maalvleis en mash en groente
Broodjies en koeldrank
DINSDAG
Chips
Visvingers en chips en groente
Babas – pasta en groente
WOENSDAG
Maltabellapap
Plaatkoekies
Pap en Wors
Babas – pap en wors
DONDERDAG
Sop en broodjies
Babas – Sop en broodjies
VRYDAG
Pasteie en chips en beetslaai
Jellie en vla
Babas – pap/sous en wors
WEEK 2
Hoenderpasta en groente
Babas – Hoender pasta en groente
Maalvleis met rys en groente
Babas – Maalvleis met rys en groente
Worsiepasta en beetslaai
Babas – Pasta en groente
Vetkoek en maalvleis
Babas – sop en broodjies
Hotdogs
Roomys
Babas – mash met groente/vleis
WEEK 3
Babas – Pap en wors
Frikkadelle met rys en groente
Babas – Frikkadelle met rys en groente
Tuna pasta en groente
Babas – Tuna pasta met groente
Maalvleis met pasta en groente
Babas – Maalvleis met mash/macaroni en groente
WEEK 4
Chicken-a-la-king en groente
Babas – Chicken-a-la-king met groente
Visvingers en mash met groente
Babas – Visvingers en mash met groente
Herderspastei met groente
Babas – Hoenderpasta met groente
Buns met kouevleis en kaas
Babas – Maalvleis en mash
Pap en wors
Waar klein mensies groot drome droom